Die geskiedkundige Bethany-gebou in Klein Drakensteinweg in die Paarl is al langer as 10 jaar glo ‘n slaapplek vir misdadigers en is in die proses erg gevandaliseer en van sy…
Prof. Michele van der Merwe het die voorreg gehad om nie een nie, maar twee dogters se grade by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek aan haar kroos toe te ken.…
Organisational partners, Every Nation Churches Paarl, Tech 3:23 and HEART NPO hosted the second successful Day of Dignity at the Manyano Centre in Paarl on Saturday (12 April). This extraordinary…
Die raaiselagtige moord waarin Karmen Malan (65) op 21 Januarie 2023 in die vroëe oggendure in Joubertstraat in die Paarl vermoor is, bly onopgelos met die moordverdagte wat steeds vrylik…
‘n Groep van sowat 50 inwoners van Charleston Hill in Paarl-Oos het ‘n petisie teen hul jongste eiendomswaardasies by die Drakenstein-munisipaliteit ingedien. Die groep eis antwoorde oor hoekom sommige huise…
Is ouma okei? Demensie-werksessies gaan in die Paarl gehou word vir mense wat dié vraag vra. Die aantal mense wat met demensie in sy verskillende vorme leef, soos alzheimers, neem…
Dr. Jerome Fredericks, ‘n inwoner van die Paarl en dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), het vir sy doktorale tesis strategieë ontwikkel om die toeganklikheid van minibustaxidienste vir rolstoelgebruikers in…
Helpende Hand het op 25 Maart ‘n besoek aan Huis Vergenoegd in die Paarl gebring. Tydens hierdie besondere geleentheid het een van sy gewaardeerde netwerkvennote, iSimplifi Computer Training, die senior…
Die derde Kobus Wiese-SuperSeries vir o.13’s is die afgelope week by die Laerskool Noord-Eind in die Paarl gehou. Dit is nou ‘n jaarlikse instelling wat saam met die hoërskole se…