PAARL – Jerobeum Titus (27), ‘n belowende jong krieketspeler en skolesport-assistent van Chicago in Paarl-Oos, het onlangs by die dood omgedraai nadat hy op 27 September – kort voor die begin…
Van der Stelstraat in Paarl-Oos is weer oop vir verkeer nadat ontstoke lede van die Rastafariër-gemeenskap van Chicago Maandag (25 Augustus) na die Paarl-Oos-polisiekantoor opgeruk het. Paarl Post verneem dat…
Renier Prins is op 12 Julie in Neil Mosesstraat, Paarl-Oos, doodgesteek. Twee broers is in hegtenis geneem ná ’n stryery oor beweerde diefstal.
Die Drakenstein-munisipaliteit sê indien alles volgens plan verloop, sal hy volgende maand met fase een van instandhoudingswerk begin om die verbrokkelende toestand van munisipale woonstelle aan te pak. Die munisipaliteit…
‘n Werknemer by die kantoor van die Strauss-saal in Klein Drakenstein-weg, Paarl-Oos is Dinsdagoggend (8 Julie) deur twee rowers oorrompel. Ds. Michael Wildeman, van die VGK Hugenote gemeente, het die…
Die drie verdagtes in die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies het Donderdag (26 Junie) hul tweede hofverskyning gemaak in die Paarl-landdroshof vir borg informasie. Keaton Johnson (19), Bradley Mamani…
Die polisiebeampte van die Paarl-Oos-polisiekantoor wat vir beweerde verkragting in hegtenis geneem is, se saak is voorlopig teruggetrek.
Die familie van die vermiste Channelle Plaatjies bid en vertrou dat sy veilig huistoe sal terugkeer.
Die Paarl-Oos-polisie het aan Paarl Post bevestig dat hy verskeie persone van belang ondervra rondom die verdwyning van die 16-jarige Channelle Plaatjies. Kapt. Basil Seekoei, woordvoerder by die Paarl-Oos-polisiekantoor, het…