Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het bevestig dat die R101 (Du Toitskloofpas) tydelik opgemaak is vir verkeer te midde van strukturele skade aan die Hugenote-tonnel nadat ‘n bus Vrydagaand binne…
Met die aanbreek van die Paasnaweek maan die Wes-Kaapse Regering padgebruikers om veilig op die pad te wees wanneer hulle op reis gaan. “Die Paastyd word tradisioneel gekenmerk deur verhoogde…