Drie mense is ernstig beseer toe ’n bakkie en ’n kleiner motor Sondagaand by die R45 en Lady Loch-pad buite Wellington gebots het. Die oorsaak van die ongeluk is onbekend.
Porterville – Een persoon het Vrydagmiddag (10 Oktober) tragies gesterf in ‘n motorongeluk op die R44 naby Porterville. Kapt Tanya Helfrich, woordvoerder vir die Weskus polisiedistrikkantoor, het die hartseer insident…
‘n Ernstige botsing het Sondagaand (7 September) omstreeks 19:45 op die N1-snelweg in die Paarl gebeur toe ’n motoris glo in die verkeerde baan in aankomende verkeer gery het. Volgens…
Berto du Toit (30) is in ’n motorongeluk oorlede op die R44 tussen Wellington en Hermon en laat sy vrou, Chevon, en twee seuns agter.