Nog ‘n Motorfietsryer is in die Franschhoekpas ernstig beseer en moes uitdie kloof gered word.
by
on
Twee motorfietsongelukke in die Franschhoekpas het drie ryers kritieke beserings aangedoen. Reddingswerkers het intensief gehelp om hulle te red.