Die Wellington-krieketklub sê hy moes net in die afgelope maand altesaam agt voorbereidende wedstryde in aanloop tot vanjaar se krieketseisoen te midde van die stand van die Pen Basson-sportveld kanselleer.…
Cecil Fielies, ‘n boorling van Robertson, is verlede naweek op ‘n jaarvergadering in die Paarl as Boland-krieket se nuwe president verkies. Altesaam vyf name is in die hoed gegooi, waaronder…
Die Paarl-krieketklub het verlede Saterdag uitgehang en sy suksesvolle 2024-’25-seisoen met die oorhandiging van bekers aan verdienstelike spelers op ‘n glasgeleentheid by die Paarl-gholfklub afgesluit. Paarl se senior span het…