Charl Williams Wellington kan met trots terugkyk op een van sy eie se merkwaardige prestasies op die internasionale verhoog. Franklin van Wyk, oorspronklik van die plaas Hexberg net buite Wellington,…
Junior Springbok-afrigter Kevin Foote het drie nuwe spelers ingesluit in ’n oefengroep vir die SA o.20’s se finale voorbereidingskamp wat Maandag in Stellenbosch begin in aanloop na die Wêreldrugby Onder-20-Kampioenskap…