Die Wellington-speurder Wayne Wantza (42) het op 7 November weer in die hof verskyn. Hy beweer hy was “non compos mentis” tydens die noodlottige skietery waarin Petrus Jacobs dood is.
Die omstrede politikus en voormalige Springbokrugby-afrigter van die Paarl, Peter de Villiers (67), het met sy verskyning in die streekhof in Malmesbury die afgelope Maandag (24 Maart) onskuldig op die…
Susana “Sarie” de Villiers (69), die Wellingtonse oumagrootjie wat met haar drie agterkleinkinders by die Bainskloofpas afgery het, het vandag (28 Maart) in die streekshof in Worcester verskyn waar sy…