Two young men appeared in the Bellville Magistrates Court today (10 July) following their arrest for an elaborate Facebook romance scam.
’n Amptenaar van die Departement van Arbeid en 15 medepligtiges het hierdie week in die Bloemfonteinse Distrikshof verskyn na hul inhegtenisneming in verband met ’n gesofistikeerde Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) bedrogsindikaat.