My moermeter is verby dakhoogte van kwaadgeit. Ek is oor die algemeen iemand wat positief ingestel is. Of dit nou oor die lewe of my buurman of die mense in…
|