Die GOOD-party en VF Plus het die DA gekritiseer oor hul stemming teen die verhuring van die Safmarine-saal aan CYFS, terwyl Jacobs die politieke intriges en bekommernisse oor die saal…
DA Spokesperson on International Relations Emma Louise Powell claims in a statement that Special Envoy Mcebisi Jonas was denied a visa to enter the United State.
CAPE TOWN – The Democratic Alliance (DA) has responded to the Organisation Undoing Tax Abuse (OUTA)’s recent call for the suspension of fines against motorists who were unable to renew…
Klagte van bedrog en crimen injuria is teen ‘n DA-raadslid van Paarl-Oos by die Paarl-polisiekantoor aanhangig gemaak. Dit hou verband met bewerings dat sy glo verlede jaar geld wat vir…
Die DA het ‘n wetsontwerp voorgestel om mense met gestremdhede se reg op toegang met hulpdiere in openbare ruimtes te beskerm.
Only two days after the Western Cape High Court heard an urgent application by the DA and EFF to declare the 0,5% VAT hike unlawful, Finance Minister Enoch Godongwana announced…
The Western Cape High Court is expected to deliver judgement by no later than 29 April following an urgent application by the DA and EFF to have the 0,5% VAT…
Die Speaker van die Drakenstein- munisipale raad het vandeesweek bevestig dat ‘n ondersoek begin is teen Ruth Arnolds, ‘n DA-raadslid van wyk 7 in Wellington, wat glo munisipale verordeninge oortree het…
Die DA het Donderdag (3 April) hofstukke in die Wes-Kaapse hooggeregshof in Kaapstad ingedien om die grondwetlikheid van die 2025/26- nasionale begrotingsproses te betwis. Tensy dit deur ‘n interdik gestop…