Ondanks ’n moedige terugvegpoging het die Sanlam Boland Kavaliers Saterdag met 33-31 teen die Hollywoodbets Sharks XV in Pietermaritzburg verloor, maar hulle behou steeds hul tweede plek op die Carling…
Die Sanlam-Boland- Kavaliers het Sondag (17 Augustus) nog ‘n reuse-sege behaal deur die Vodacom- Bulle met 28-20 in Wellington te klop en daarmee ‘n tweede plek op die Carling-Curriebeker-premierafdeling se punteleer…
Die Sanlam Boland Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom Bulle Sondag (17 Augustus) met 28–20 in…
Die Sanlam Boland Kavaliers se hoofafrigter, Hawies Fourie, het ’n span met ’n verfrissende voorry aangekondig vir Sondag se Carling Curriebeker-wedstryd teen die Vodacom Bulle op die Boland Stadion in…
In ’n ware drieëfees met altesaam 18 drieë, het die Griekwas die afgelope Sondag (3 Augustus) met 48–39 geseëvier teen die Sanlam Boland Kavaliërs in Kimberley in hul tweede ronde…
Sanlam Boland Kavaliers se hoop om vir die Curriebeker premierafdeling te kwalifiseer het ‘n massiewe hupstoot gekry toe hulle die Luiperds oortuigend met 80-0 verslaan het in Saterdag se SA-beker…