WELLINGTON – Die Cornal Hendricks-stigting het die afgelope Maandag (27 Oktober) ‘n Cabernet Franc-rooiwyn ter viering van dié ontslape rugbylegende se lewe bekendgestel. Die opbrengs van die wyn se verkope…
‘n Vurige debat is verlede week in die Drakenstein- munisipale raadsaal gevoer toe die Concerned Drakenstein Residents (CDR) ‘n mosie ter tafel gelê het waarin hy vra dat die Pelikaanpark-sportterrein…
Die plaaslike burgerregtegroep Concerned Drakenstein Residents (CDR) sê hy gaan ‘n formele mosie in die Drakenstein- munisipale raad opper vir die Pelikaanpark-sportterrein in Wellington om na Cornal Hendricks, die ontslape…
Die ontslape oud-Springbok-vleuel Cornal Hendricks het so te sê ‘n volmaakte rugbyloopbaan gehad. Hy het sy buiging by die Boland Kavaliers in 2008 gemaak en elders professioneel rugby gaan speel…
‘n Roudiens vir die ontslape Cornal Hendricks (37) vind Donderdag (22 Mei) om 12:00 by die Boland-stadion in Wellington plaas. Die oud-Springbok-vleuel is op 15 April aan ‘n hartaanval oorlede.…
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…