Die debat oor die Safmarine-saal se ontruiming deur CYFS duur voort, en die raad het besluit om die huurkontrak nie te hernu nie.
Henry Jacobs van CYFS het ‘n petisie aan die Drakenstein-munisipaliteit oorhandig weens die ontruiming van die Safmarine-saal.