Ondanks ’n moedige terugvegpoging het die Sanlam Boland Kavaliers Saterdag met 33-31 teen die Hollywoodbets Sharks XV in Pietermaritzburg verloor, maar hulle behou steeds hul tweede plek op die Carling…
In ’n ware drieëfees met altesaam 18 drieë, het die Griekwas die afgelope Sondag (3 Augustus) met 48–39 geseëvier teen die Sanlam Boland Kavaliërs in Kimberley in hul tweede ronde…
Renaldo ‘Naledi’ Young is ‘n bewys daarvan dat harde werk en deursettingsvermoë vrugte werp wanneer dit lyk asof alles teen jou is.
Sanlam Boland Kavaliers se hoop om vir die Curriebeker premierafdeling te kwalifiseer het ‘n massiewe hupstoot gekry toe hulle die Luiperds oortuigend met 80-0 verslaan het in Saterdag se SA-beker…
Die Sanlam Boland Kavaliers het weer hul wenpas hervat met ‘n indrukwekkende 52-3 oorwinning oor die Border Bulldogs in Oos-Londen gedurende die sesde ronde van die SA Beker-kompetisie. Die Kavaliers,…