’n 76-jarige vrou van Denneburg in Paarl is Donderdagaand in haar erf oorval en gewurg. Sy het ure lank buite gelê voordat sy hulp kon ontbied.
Niemand sou kon dink dat sy daar sou lê nie en die soekgeselskap het waarskynlik verskeie kere verby haar lyk gestap. Só het ‘n familievriend van die 67-jarige Katriena Smit,…
‘n Bejaarde vrou (83) is na bewering op 24 Maart in die vroeë oggedure in ‘n skokkende voorval in ‘n gesogte woonbuurt in die Paarl deur ‘n 24-jarige man seksueel…