Die Afrikaanse Taalmuseum het in Junie, Jeugmaand, ’n werksessie oor die skryf van protesgedigte vir die jeug gehou. Karel Dampies (regs), voorsitter van die organisasie Angels of Hope, het ’n aantal jong mense geneem om die poësie-werksessie by te woon.


Taalmuseum bied poësie-werksessie vir Jeugmaand aan

You need to be Logged In to leave a comment.