Twee leerders van die Laerskool Courtrai, Chris Smit (gr.7) en Philip Venter (gr. 6), het aan Netwerk24 (in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad) se landswye wiskundekompetisie deelgeneem en onder die top-60 geëindig.