Die Hoër Meisieskool Paarl se paalspringsensasie, Sydney Rothman, het die afgelope naweek nog ’n rekord verbeter. Sy het by die ASA SA atletiekkampioenskap in Tshwane die o.19- meisies-paalspringrekord van 3.80 m oortref met ’n reuse- sprong van 4 m. Sydney het ook onlangs die Afrika-rekord oortref, wat haar die eerste o.19-meisie in Afrika maak wat ’n paalspringrekord van 4 m oortref. Nog ’n Girlshaaier, Faith Konde, het ook ’n SA rekord oortref in die o.16 100 m vir meisies in ’n tyd van 11,98s.Foto:


Sydney doen dit weer!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article