Danel Loubser, ’n leerder aan die Laerskool Noord-Eind, het die hoogste toekenning gekry wat ’n laerskoolleerder vir Voortrekkers kan ontvang, naamlik Voorslag Goud.