Die 39ste kudde-evalueringsdag is Vrydag (2 Augustus) by die Malmesbury-skouterrein gehou. Die span van Boland Landbou het in ’n baie opwindende eindronde naelskraap teen die manne van Elsenburg verloor. Agter is Jurian van Santen en Behan de Kock. Voor is Josh Hanekom en Jaco Wiehahn.Foto:
Swaar dra al aan die een kant
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.