Groot opgewondenheid heers oor ATKV Wellington se dertiende Sutherland toer op 6 en 7 Augustus.
Die toerleier is Willie Koorts van RSG se Sterre en Planete.
Die koste is R1 400 per persoon en sluit in vervoer, verblyf, toegang tot die Sterrewag, ontbyt op die bus, ’n ligte middagete en groot aandete en weer ontbyt in die hotel.
Bespreek by Marinda Ehlers by 082 852 0665 of marinda.ehlers@pioneerfoods.co.za.