Die Kotze-sussies Emily (links) en Abigail, laerskoolleerders aan die Hoër Meisieskool Paarl, het in die interhuisswemgala die meeste punte in hul onderskeie ouderdomsgroepe aangeteken. Abigail (gr.5) het die o.11-beker gewen terwyl Emily (gr.2) die o.8-beker gewen het.
Sussies swem vir ’n vale
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.