Van die inwoners van Sunfield Home in Wellington het Saterdag 8 Februarie aan die 5 km-pretloop van die 27 for Freedom Walk by Drakenstein Korrektiewe Dienste deelgeneem. Links voor is Petrus Botha en Ankia Psotta