Young Warriors en Villagers Newton het Saterdag teen mekaar in ’n Boland-streekuitdaagliga- (Sentraal) wedstryd op Ronwe se veld gespeel. Bo is die Warriors se Emilio Johnson op die aanval. Warriors het die wedstryd 24-20 gewen.Foto: Ernest Kilowan


Stryders klop dorpenaars

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article