Die gr. 12-leerders Cilliers Marais (sittend), Damain Heroldt (links agter) en JP Smith (regs agter) het by die onlangse basaar wat by die Hugenote Hoërskool gehou is die kaskarre geniet.