Stefan Conradie, ’n gr. 7-leerder aan die Laerskool Courtrai, is in die o.13-Boland-krieketspan opgeneem wat ’n kriekettoer van 7 tot 12 Desember in Pretoria sal onderneem.