Laerskool Hugo Rust se o.13 A-meisieshokkiespan het ’n fantastiese jaar beleef en hul seisoen onoorwonne afgesluit. Agter (van links) is Marianka Mostert, Emmie Marais, Elzahn Nel (onderkaptein), Lisa Ahrens, Simoné Munnik, Lienke Heath en Phia Heydenreich. Middel: Caydene Herklaas (kaptein), Cairan van Wyk, Amelia van Coller, Minke Botha en Christine Henn. Karli Bester (doelwagter) lê voor. Foto: