Young Standards het Saterdag hul teen­stander, Riverstones, in Daljosafat-stadion getroef toe hy die rugbywedstryd 35-10 gewen het. Links is Standards se Byron Walters op die aanval teen Riverstones.Foto: Ernest Kilowan


You need to be Logged In to leave a comment.