Ten spyte van die laste van die lewe, wat ons elke dag in die gesig staar, mag ons elke oggend nuwe moed skep in die hoop vir ’n beter toekoms.

Mag ons mekaar ondersteun so ver as wat ons kan en saamstaan as ’n eenheid. Sodoende sal ons ’n goeie voorbeeld is vir die geslagte wat kom.


Edith Alice,

paarl

You need to be Logged In to leave a comment.