Charleston Hill Primêr het onlangs sy Sportman en Sportvrou van die Jaar aangewys. Jivano Boois (sportman) is vanjaar vir die Boland o.13-rugbyspan, asook die Boland-7’s-span, gekies, terwyl Sinenhlanhla Mbali (sportvrou) vanjaar vir die Boland o.15-basketbalspan gekies is.
Sportsterre van die Jaar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.