Andrewlene Jampies (links) en Monrico Wildschut (regs) van Orleansvale Primêr is onderskeidelik as sportvrou- en sportman van die jaar aangewys. Die skoolhoof, Sohail Morris, het dié twee geluk gewens.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article