Sowat 500 leerders van die Paarl Primêre Seunskool, wat ’n sporttoer na Grey Kollege meegemaak het om aan rugby, hokkie, fietsry, muurbal en skaak deel te neem, het ook ’n interessante besoek aan die Anglo-Boereoorlogmuseum en die Vrouemonument in Bloemfontein gebring. Bo sit van die leerders voor die monument.


Sportspanne knyp ook ’n tydjie af vir kultuur

You need to be Logged In to leave a comment.