Die Laerskool Hugo Rust in Wellington was onlangs genooi na ’n sportnaweek by die Laerskool Hartenbos in Mosselbaai. Die o.13-hokkie meisies- en seuns, rugbyspelers en netbalspelers het aan die vriendskaplike wedstryde deelgeneem. Die leerders het hierdie ervaring geniet en ná die tyd by die see gekuier.


Sportnaweek beleef by die see

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article