Sportlui van Drakenstein het die afgelope naweek uitgeblink by die Kaapse Wynlande se sporttoekennings van die jaar. Die Hoër Meisieskool Paarl se o.18A-netbalspan (foto) is aangewys as die skolespan van die jaar

Sportlui beloon vir harde werk

You need to be Logged In to leave a comment.