Die voormalige Springbok-rugbyspeler en Paarliet Wayne Julies, Charlton April wat vir onder meer die WP, Boland en SWD Arende uitgedraf het, en die internasionale netbalskeidsregter Rosaline Wolmarans, het Bok-Vrydag 18 November saam met die inwoners van Sunfield Home in Wellington gevier. Hulle het ook ’n getekende bal aan Sunfield geskenk.Foto: Jessica White Adams & Ashley Kulsen Fotografie