Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Geliefde Boishaai-breier lei WP by vanjaar se Cravenweek
Hoër Jongenskool Paarl se Sean Erasmus is aangewys as die hoofafrigter van die WP se o.18 vyftientalspan vir vanjaar se Cravenweek.
-
Bridge House Mile pauses in 2026 amid sponsorship uncertainty
The Bridge House Mile swimming event has been canceled this year due to sponsorship issues, despite its popularity and safety record over 13 years.
-
JSA-stigting gerat vir sewestoernooi by Newton-sportveld
Die plaaslike Jacobs Sport Assist (JSA-stigting) sê hy is gerat om komende Saterdag (29 November) altesaam 16 Drakenstein-spanne welkom te heet wat in ‘n sewestoernooi by die sportterrein in Newton vir…
-
Roses kruip toe diep in Xava se hart
Ná sy eerste jaar van rugby by ‘n Bolandse klub het Roses United se heelagter, Xavier-Lee Solomons (23), vandeesweek gesê hy het geen rede om in dié stadium enige skuiwe…
-
Roses United en Saldanha gereed vir Boland Top 12-eindstryd
Ná indrukwekkende oorwinnings in die halfeindstryd teen Villagers Worcester en Robertson Town is Saldanhabaai en Roses United gereed om mekaar die stryd aan te sê, wat beloof om ’n opwindende…
-
Wellington gerat vir tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival
Die Hugenote Hoërskool in Wellington sê hy is gerat en voel geëerd om vanjaar weer die gasheer vir die tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival te wees, wat altesaam…
-
Roses United die doring in Wesbank se vlees, verseker plek in halfeind
Roses United het sy plek in die halfeindronde van die Boland top-12 vasgemaak deur Wesbank in die kwarteindronde uit te skakel.
-
Paarl drivers shine at inaugural Speed Classic Cape Town
Paarl drivers excelled at the Speed Classic Cape Town, with Dawie Joubert winning in multiple classes, while over 150 competitors showcased their skills.
-
Aksiebelaaide Boland T10-eindstryd wag op toeskouers by Bolandpark
Die tafel is gedek vir ‘n aksiebelaaide eindstryd in die Boland-T10 wanneer die nuweling Paarl Rapids teen die verdedigende kampioen, Stellenbosch Kings, vanaand (Maandag 27 Oktober) op Bolandpark te staan…
-
Oud-speler ploeg terug in Wellingtonse klub waar sy rugbyloopbaan begin het
Sy ouers se wense was nog altyd dat hy moes terugkeer na die Wellingtonse klub waar sy rugbyloopbaan begin het, en nou is hy aangewys as die hoofafrigter van Newtons…










