Daniël Genade van Laerskool WA Joubert het aan die Wes-Kaapse skyfskietkompetisie deelgeneem. Hy het ’n goue medalje in sy afdeling gewen en is ook in die WP-span opgeneem.
Spog met goue medalje by kompetisie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.