Die o.7-meisiesatlete spring in die 60 m-wedloop by die Laerskool Courtrai se uitnodigings­atletiekbyeenkoms weg, wat Saterdag by die Dal Josafat-stadion gehou is.Foto’s: Ernest Kilowan