Die plaaslike liggaamsbou-atleet van die Paarl, Douglas Green, het Saterdag 20 Augustus in Parow aan die WP- natuurlikeliggaamsbou-kampioenskap deelgeneem en sy afdeling, Meesters o.75 kg, gewen. Hiermee is hy gekies om op 1 Oktober vanjaar aan die SA kampioenskap deel te neem. Foto:
Spiertier van Paarl na SA’s
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.