Verskeie primêre skole se graad R-leerders in Paarl-Oos het vanjaar weer aan die Elize Brenda Lourens-gedenk-atletiekbyeenkoms op Dal Josafat-stadion deelgeneem. Yanic Jacobs, Thyreeq Wallenbach van William Lloyd Primêr en Matthew Martin van Amstelhof Primêr het dit op die atletiekbaan uitgespook. Hierdie byeenkoms word ter nagedagtenis van Elize Lourens gehou. Die geld wat by die byeenkoms ingesamel word, word aan minderbevoorregte skole in Paarl-Oos geskenk om sporttoerusting aan te koop. Foto: Devidean Moses
Spesiale atletiekbyeenkoms gehou
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.