Jeneall Davids en Dantè Christians van Laerskool Noord-Eind is in die WP se o.12A-rugbyspan opgeneem wat die Septembervakansie in Riversdal aan ’n rugbytoernooi gaan deelneem.Foto: