Die volgende klubs sal in die eindronde van die Top-12-Boland-klubkampioenskap teen mekaar speel:
Speelrooster:
19 Oktober:
Wedstryd 1: 11:00 (A-veld)
Alberts vs. Evergreens
Wedstryd 2: 12:50 (A-veld)
Buffeljagsrivier vs. Evergreens Wellington
Wedstryd 3: 14:40 (A-veld)
McGregor vs. Young Blues
Wedstryd 4: 16:30 (A-veld)
Caledon vs. Saldanha
Hekke open 09:30. Alle wedstryde vind plaas by Boland-rugbystadion. Toegang: R30 vir volwassenes; R10 vir kinders o.12.