Speel gholf vir HAM

Huis Andrew Murray (HAM) se tweede Gholfdag vind plaas op 28 Oktober by Wellington-gholfbaan om 10:00 teen R3 000 per vierbal (R750 per persoon).


Huis Andrew Murray (HAM) se tweede Gholfdag vind plaas op 28 Oktober by Wellington-gholfbaan om 10:00 teen R3 000 per vierbal (R750 per persoon).

Daar is nog ’n paar plekke oop vir bespreking. Die geld wat ingesamel word gaan aan HAM se Mentorskap- en Beursfonds.

Kontak die kantoor by 021 873 3834 vir besprekings.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.