’n Groep aktiewe vroue van die Paarl het Saterdag aan die Spar Virtual Challenge, wat vanjaar in samewerking met Parkrun gehou is, deelgeneem. Die groep is by die Paarl-parkrun deur die Fitness Fuzion afrigters begelei. Voor van linksis Lynette Jonck, Charmaine Viviers en Sandra Nel en naasregs staan Avenique Green.Foto:
Spar-uitdaging was ‘net ’n plesier’
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.