Die Hoërskool Gimnasium Paarl wat die Somer-netbaltoernooi in die skole-afdeling gewen het, is agter Lize Rossouw, Anja Woudstra, Thorina Bosman, Lara Etsebeth, Dané Lubbe, Cheniqua September, Anelke Viljoen en Charmaine Beetge (afrigter). Voor is Carli Swart, Zahn Greyling, Bianca Martin, Shandré Pietersen en Ilze du Plessis.