Sandri Visser en Emma la Grange, leerders aan Laerskool Hugo Rust, is gekies vir die Western Cape Aquatics provinsiale swemgroep en die Cape Town Aquatics-swemgroep. Hulle kry ook albei volkleure vir die 2019-’20-swemseisoen.
Soos visse in die water
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.