Die VGK Zions se Sondagskool het gedurende die Borskankerbewusmakingsmaand (Oktober) ’n kerkdiens vir kanker gehou as deel van hul ondersteuning en uitreiking.