Varenka Paschke se multi-media-uitstalling “ ’n Viering van die vrou en vrouwees” het vandeesweek by die Breytenbach-galery, Burgerstraat 14, in Wellington geopen. Dit duur tot 12 Mei. Hierdie uitstalling en werk is opgedra aan Juanita Kotzé, Varenka se flambojante rooikop-vlamvrou-vriendin, wat skielik in 2022 die aarde vir die hemel verruil het.


Solo-uitstalling ter viering van die vrou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article