Shana Kotze, ’n gr. 9-leerder aan die Hoër Meisieskool Paarl (HMS), het met die hulp van haar mede-leerders van HMS 320 pare sokkies ingesamel as deel van haar welwillendheidsprojek. Shana, het die sokkies tydens die skoolvakansie uitgedeel in Loxton toe sy by haar grootouers gekuier het. Hulle is aan babas, kinders en bejaardes by ’n sopkombuis uitgedeel. Bo deel Shana die sokkies aan gemeenskapslede uit. Loxton, in die hartjie van die Noord-Kaap, gaan al jare lank gebuk onder erge droogte en armoede.Foto:


Sokkies sal hul dra, en Shana kyk daarna . . .

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article